Vaalbruin is 'n kleur, 'n ligte skakering van bruin.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word vaalbruin as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#C19A6BRGB-kleurmodel(193, 154, 107)CMYK(0, 14, 33, 8)HSV(33°, 45%, 76%)

Sien ook Lys van kleure Bruin

Kategorie:Kleure