Lewer is 'n kleur, 'n donker skakering van bruin.

Die eerste opgetekende gebruik van lewer as 'n kleurnaam in Engels was in 1686.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York: 1930 McGraw-Hill Page 198; Color Sample of Liver: Page 37 Plate 7 Color Sample H9.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word lewer as volg voorgestel: SkakeringGewone lewerkleurLewerkleur by hondeLewerkleur by perdeLewer (Orgaan)ModelKoördinateKoördinateKoördinateKoördinateHeksadesimale kode#674C47#5D3B1A#543D37#6C2E1FRGB-kleurmodel(103, 76, 71)(93, 59, 26)(84, 61, 55)(108, 46, 31)CMYK(0, 26, 31, 60)(43, 67, 93, 49)(0, 27, 35, 67)(0, 57, 71, 58)HSV(9°, 31%, 40%)(30°, 72%, 36%)(12°, 35%, 33%)(12°, 71%, 42%)

Sien ook Lys van kleure Bruin

Verwysings

Kategorie:Kleure