Bordeaux is 'n rooibruin kleur met ondertone van violet.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word bordeaux as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#800032RGB-kleurmodel(128, 0, 0)CMYK(0, 100, 100, 50)HSV(0°, 100%, 50%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure