duimnael|Frambose
Framboos is 'n kleur wat ooreenstem met die kleur van framboos.
Die eerste opgetekende gebruik van framboos as 'n kleur se naam in Engels was in 1892.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word framboos as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#E30B5CRGB-kleurmodel(227, 11, 92)CMYK(0, 95, 60, 11)HSV(337°, 95%, 89%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure