Imelda Marcos (gebore 2 Julie 1929 in Manila, Filippyne as Imelda Remedios Visitación Trinidad Romuáldez) is 'n Filippynse politikus en weduwee van die 10de Filippynse president, Ferdinand Marcos.Katherine Ellison, Imelda, Steel Butterfly of the Philippines, McGraw-Hill, New York, 1988. Imelda: a Story of the Philippines, Beatriz Francia Sy word onthou as die Eerste Dame van die Filippyne gedurende haar man se presidensie, asook vir haar enorme versameling van 2 700 pare skoene wat wêreldwyd opslae gemaak het.

Verwysings

Kategorie:Gades van nasionale leiers Kategorie:Eerste Ministers van die Filippyne Kategorie:Filippynse ministers Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Lewende mense