duimnael|’n Koek wat in kwarte opgedeel is. Daar is "drie kwarte" van die koek oor en dit kan as geskryf word.
In wiskunde verteenwoordig ’n breuk ’n gedeelte (of aantal gedeeltes) van ’n geheel. Dit word as ’n teller (a) gedeel deur ’n noemer (b) geskryf in die vergelyking: . In meer algemene terme kan ’n breuk as ’n kwart (), vyf agtstes (), ’n tiende (), ens. weergegee word.
Sien ook
Gewone breuke Desimale breuke
Kategorie:Getalle Kategorie:Wiskunde