duimnael|Voordat 'n goeie wyn gedrink word, word die kleur daarvan eers beoordeel
Wynrooi is 'n rooierige kleur, tipies die van 'n goeie rooiwyn.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word wynrooi as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#722F37RGB-kleurmodel(114, 47, 55)CMYK(0, 59, 52, 55)HSV(353°, 59%, 45%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure