Gebeure Die Peloponnesiese oorlog kom tot 'n einde. Dit eindig in Athene se oorgawe aan Sparta. September - Daar word in Athene 'n aristokratiese bewind ingevoer wat pro-Sparta is en die demokrasie afskaf. Dit raak bekend as die Dertig Tiranne. In Athene word honderde burgers in hegtenis geneem en tereggestel vanweë hul politieke verlede of soms onduidelike redes. Veral die Metoike wat nie oorspronklik van Athene is, word vervolg.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

-95