Die Flapneus-rog (Rhinoptera javanica) kom voor aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die rog bekend as die Flapnose ray.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Rhinoptera-javanica.html
Kategorie:Rôe