duimnael|links|180px|'n Kersie Kersierooi is 'n kleur, 'n pers skakering van rooi.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word kersierooi as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#DE3163RGB-kleurmodel(222, 49, 99)CMYK(0, 78, 55, 13)HSV(343°, 78%, 87%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure
