duimnael|Die dodetempel van Djoser by Saqqara. Die 3de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie III geskryf) was die eerste dinastie van die Ou Ryk. Dit het geduur van omstreeks 2667 tot 2610 v.C. Dit het gevolg op die onstuimige jare van die 2de Dinastie.

Die 4de, 5de en 6de Dinastie word gewoonlik saam met die 3de Dinastie die Ou Ryk genoem, ook bekend as die tyd van die piramides. Die hoofstad in dié tyd was Memphis.

Farao's Die bekendste heersers van die 3de Dinastie was:Toby A.H. Wilkinson, Early Dynastic Egypt, Routledge, 2001

! scope=col width="15%" | 24px Farao ! scope=col width="20%" | 24px Troonnaam ! scope=col width="20%" | 24px Bewind ! scope=col width="15%" | 16px Hoofstad ! scope=col width="35%" | 24px Graftombe |- | Djoser | Netjerichet | 2667-2648 v.C. | Memphis | Saqqara |- | Djoserty | Sechemchet | 2648-2640 v.C. | Memphis | Saqqara |- | Nebka | Sanacht | 2640-2631 v.C. | Memphis | Abydos ? |- | Teti | Chaba | 2631-2628 v.C. | Memphis | Zawjet el-Arjan |- | Hoeni | Qahedjet ? | 2628-2610 v.C. | Memphis | Meidoem ?

Tydlyn

Verwysings

03