duimnael|200px|’n Grafskrif uit die 6de Dinastie. Die 6de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie VI geskryf) was die laaste dinastie van die Ou Ryk. Dit het geduur van omstreeks 2345 tot 2181 v.C.

Die 3de, 4de en 5de Dinastie word gewoonlik saam met die 6de Dinastie die Ou Ryk genoem, ook bekend as die tyd van die piramides. Die hoofstad in dié tyd was Memphis.

Heersers Die bekendste heersers van die 6de Dinastie was:Aidan Dodson, Dyan Hilton: The Complete Royal Families of Ancient Egypt. The American University in Cairo Press, London 2004

! scope=col width="20%" | 24px Farao ! scope=col width="20%" | 24px Troonnaam ! scope=col width="15%" | 24px Bewind ! scope=col width="15%" | 16px Hoofstad ! scope=col width="30%" | 24px Graftombe |- | Teti | Seheteptawy | 2345-2333 v.C. | Memphis | Piramide van Teti, Saqqara |- | Oeserkare | | 2333-2331 v.C. | Memphis | Saqqara |- | Pepi I | Nefersahor/Merenre | 2331-2287 v.C. | Memphis | Saqqara |- | Merenre I | Merenre | 2287-2278 v.C. | Memphis | Saqqara |- | Pepi II | Neferkare | 2278-2184 v.C. | Memphis | Saqqara |- | Merenre II | Merenre | 2184 v.C. | Memphis

| Neitiqerty Siptah | | 2184-2181 v.C. | Memphis

Tydlyn

Verwysings

06