Die 8ste Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie VIII geskryf) was die tweede dinastie van ’n verwarrende periode bekend as die Eerste Oorgangstydperk. Dit word dikwels met die 7de Dinastie gekombineer vanweë die vinnige opvolging van farao's en die feit dat baie se regeringstydperke nie bekend is nie.

Die twee dinastieë het geduur van omstreeks 2181 tot 2160 v.C..

Heersers Min is bekend oor die farao's van die 8ste Dinastie. Die bekendstes was:

! scope=col width="10%" | 24px Farao ! scope=col width="20%" | 24px Troonnaam ! scope=col width="45%" | 24px Bewind

| Neferkare Pepiseneb | Minstens een jaar volgens die Turynse Koningslys.Kim Ryholt: "The Late Old Kingdom in the Turin King-list and the Identity of Nitocris", Zeitschrift für ägyptische, 127, 2000, p. 91

| Neferkamin Anoe

| Qakare Ibi | Twee jaar, een maand en een dag volgens die Turynse Koningslys.Jürgen von Beckerath: The Date of the End of the Old Kingdom of Egypt, JNES 21 (1962), p. 143 Bevestig in sy piramide by Saqqara.

| Neferkaoere | Vier jaar en twee maande volgens die Turynse Koningslys, bevestig in ’n verordening oor die tempel van Min.Die verordening in die katalogus van die MET

| Chwiwihepoe Neferkaoehor | Twee jaar, een maand en een dag volgens die Turynse Koningslys, bevestig in ’n verordening oor die tempel van Min.Fragmente van die verordening by MET: fragment 1, 2 and 3.

| Neferirkare II | Een en ’n half jaar volgens die Turynse Koningslys.

Verwysings

08