180px
Die kleur Pruim is 'n effens donkerder skakering van ligpers, en neig tot medium pers.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word pruim as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#8E4585RGB-kleurmodel(142, 69, 133)CMYK(0, 51, 6, 44)HSV(307°, 51%, 56%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure