duimnael|125px|Skerwe van die Palermosteen, waarop vertel word van die aankoms van skepe tydens Snofroe se bewind (Petrie-museum, Londen).

Die 4de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie IV geskryf) was ’n "goue era" van die Ou Ryk. Dit het geduur van omstreeks 2613 tot 2494 v.C. Dit was ’n tyd van vrede en vooruitgang, en handel met ander lande is gedokumenteer.

Die 3de, 5de en 6de Dinastie word gewoonlik saam met die 4de Dinastie die Ou Ryk genoem, ook bekend as die tyd van die piramides. Die hoofstad in dié tyd was Memphis.

Farao's Die bekendste heersers van die 4de Dinastie was:Aidan Dodson, Dyan Hilton: The Complete Royal Families of Ancient Egypt. The American University in Cairo Press, Londen 2004

! scope=col width="15%" | 24px Farao ! scope=col width="20%" | 24px Troonnaam ! scope=col width="20%" | 24px Bewind ! scope=col width="15%" | 16px Hoofstad ! scope=col width="35%" | 24px Graftombe |- | Snofroe | | 2613-2589 v.C. | Memphis | Rooi Piramide? |- | Choefoe | Medjedoe | 2589–2566 v.C. | Memphis | Groot Piramide van Giza |- | Djedefre | Cheper | 2566–2558 v.C.? | Memphis | Piramide van Djedefre |- | Chafra | Oeserib | 2558–2532 v.C. | Memphis | Piramide van Chafra |- | Baka | | 2532 v.C.? | Memphis

| Menkaoere | Kachet | 2532–2503 v.C.? | Memphis | Piramide van Menkaoere |- | Sjepseskaf | Sjepseschet | 2503–2499 v.C.? | Memphis | Mastabet el-Fara'oen |- | Djedefptah | | 2499–2494 v.C.? | Memphis

Tydlyn

Verwysings

04