Die Atlantiese drilvis (Torpedo nobiliana) is 'n drilvis wat voorkom vanaf die Wes-Kaap tot by Port Elizabeth. In Engels staan die vis bekend as die Black torpedo en die South coast torpedo.

duimnael|links|200px|'n Onbenutte Atlantiese drilvis

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel

http://www.fishbase.us/summary/Torpedo-nobiliana.html

Kategorie:Drilvisse