Amenhotep III (Egipties: Amāna-Ḥātpa, "Amoen is Tevrede") was die negende farao van Antieke Egipte se 18de Dinastie. Hy het sy pa, Toetmoses IV, opgevolg.
Sy bewind was een van vooruitgang en artistieke glans terwyl Egipte die hoogtepunt van sy internasionale mag bereik het.
Verwysings
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Farao's van Egipte Kategorie:Mense in die 14de eeu v.C.