Sir William Matthew Flinders Petrie, Fellow of the Royal Society (3 Junie 1853 – 28 Julie 1942), algemeen bekend as Flinders Petrie, was ’n Engelse egiptoloog en ’n pionier van sistematiese metodologie in argeologie en die bewaring van artefakte. Hy het opgrawings op baie belangrike terreine in Egipte gedoen saam met sy vrou, Hilda Petrie.Sharp, M.S. en Lesko, B.S. (red.). Breaking Ground: Women in Old World Archaeology Sommige beskou sy beroemde ontdekking van die Merneptah-stele as sy belangrikste werk,The Biblical Archaeologist, American Schools of Oriental Research 1997, bl. 35 ’n siening waarmee Petrie self saamgestem het.Margaret S. Drower, Flinders Petrie: A Life in Archaeology, 1995, bl. 221
Petrie het die stelsel van datering ontwikkel wat op die vondste van pottebakkerswerk en keramiek geskoei is.
Verwysings
Eksterne skakels "William Matthew Flinders Petrie: The Father of Egyptian Archaeology, 1853–1942" Die Petrie-museum van Egiptiese Argeologie in Londen
Kategorie:Engelse wetenskaplikes Kategorie:Prehistorici Kategorie:Geboortes in 1853 Kategorie:Sterftes in 1942