Die Slanksandkruiper (Rhinobatos holcorhynchus) is 'n sandkruiper wat aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Kenia tot by Port Shepstone. Die rug van die sandkruiper is olyfgroen en somtyds is daar donker kolle op. Daar is 'n prominente swart kol op die onderkant van die snoet. In Engels staan die vis bekend as die Slender guitarfish.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Rhinobatos-holcorhynchus.html
Kategorie:Haaie