Die Tweeoog-rog (Raja miraletus) kom voor in die Middellandse See en in die oostelike Atlantiese Oseaan tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Twineye ray of die Brown ray.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://www.fishbase.us/summary/Raja-miraletus.html

Kategorie:Rôe