'n Kategoriseringsnetwerk word beskryf as die strukturele beskrywings van 'n konstruksie. Die konstruksie word visueel voorgestel as 'n netwerk wat simboliese strukture bevat. Daar is spesifieke aanduidings van die kategoriseringsverhoudings, byvoorbeeld: uitbreiding, verlenging en ooreenkoms. Die vlak van spesifisiteit wat skematies of gespesifiseerd kan wees, en die prototipisiteit van ander strukture.VAN HUYSSTEEN, G.B. 2014. Morfologie. In: Carstens, W.A.M. & Bosman, N. (reds.). Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde. Pretoria: Van Schaik. pp. 171-208. Die strukture in 'n kategoriseringsnetwerk is meestal semanties of struktureel gemotiveerd. 'n Radikale netwerk en 'n taksonomiese netwerk kan ook dien as 'n kategoriseringsnetwerk want daar is spesifieke aanduiding van uitbreiding, verlenging en ooreenkoms.

Verwysings

Kategorie:Morfologie (taalkunde) Kategorie:Semantiek