Die Langkam-saagvis (Pristis zijsron) is 'n saagvis wat voorkom in die Indiese-Pasifies area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Longcomb sawfish.

duimnael|links|'n Langkam-saagvis

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://www.fishbase.us/summary/Pristis-zijsron.html

Kategorie:Saagvisse