Ampsgroen is 'n diepgroen kleur.
Die kleurnaam ampsgroen is die eerste keer in 1892 gebruik. Die kleur word verkry deur groen (87.5%) en geel (12.5%) te meng.
Hierdie tradisionele skakering van groen is die kleur wat oorspronklik ontwerp is as 'n vir rekenaarskerms in die tagtigerjare.
Die naam is blykbaar gekies omdat dit die kleur was van die potlode wat rekenmeesters ("the green ticks") in hulle amp gebruik het.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word ampsgroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#008000RGB-kleurmodel(0, 128, 0)CMYK(100, 0, 100, 50)HSV(120°, 100%, 50%)
Sien ook Lys van kleure
Verwysings
Kategorie:Kleure