Die Filippynse Revolusie (1896-1898) was 'n gewapende konflik tussen die Spaanse koloniale bewind en die Katipunan-onafhanklikheidsbeweging. Die doel van die rewolusie was vir die Filippyne om onafhanklikheid van Spanje te verkry.

Eksterne skakels

Kategorie:Geskiedenis van Spanje Kategorie:Geskiedenis van die Filippyne Kategorie:Rewolusies