Verbrande oranje is 'n oranjebruin kleur, 'n baie donker skakering van oranje, amper geneig tot bruin. Dit was 'n gewilde kleur vir gebruik in binnenshuise versiering in die 1970's. Die eerste gebruik van die term dateer terug tot 1916.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word verbrande oranje as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#CC5500RGB-kleurmodel(204, 85, 0)CMYK(0, 65, 100, 9)HSV(25°, 100%, 80%)
Sien ook Lys van kleure
''Hierdie artikel is uit die Italiaanse Arancione bruciato vertaal.
Kategorie:Kleure