Hierdie artikel handel oor die kleur. Vir die gewas en groente, sien wortel (groente).

duimnael|regs|Wortels Worteloranje is 'n oranjerooi kleur, 'n warm skakering van oranje, wat ooreenstem het die algemene kleur van wortels.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word worteloranje as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#ED9121RGB-kleurmodel(237, 145, 33)CMYK(0, 39, 86, 7)HSV(33°, 86%, 93%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure

en:Shades of orange#Carrot orange