Moet of Maoet ("moeder" in Antieke Egipties)Velde, Herman te (2002). Mut. In D.B. Redford (red.), The ancient gods speak: A guide to Egyptian religion (bl. 238). New York: Oxford University Press, VSA. was in die Egiptiese mitologie die moedergodin met veelvuldige aspekte wat oor die duisende jare van die kultuur verander het. Sy is beskou as ’n oergodin wat verbind is met die waters waaruit alles gebore is. Sy is dikwels uitgebeeld met die krone van Egipte op haar kop.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Egiptiese mitologie