Hathor (Egipties: ḥwt-ḥr, "huis van Horus")Hathor and Thoth: two key figures of the ancient Egyptian religion, Claas Jouco Bleeker, pp. 22–102, BRILL, 1973, ) was in die Egiptiese mitologie die godin wat vreugde, vroulike liefde en moederskap verteenwoordig het.The ancient Egyptian pyramid texts, Peter Der Manuelian, vertaal deur James P. Allen, p. 432, BRILL, 2005, Sy was regdeur die geskiedenis van Antieke Egipte een van die belangsrikste en gewildste gode. In die grafkelders van konings en gewone burgers is sy uitgebeeld as "Meesteres van die Weste" wat die dooies in die hiernamaals verwelkom.The Illustrated Encyclopedia of Ancient Egypt, Lorna Oakes, Southwater, pp. 157–159,
Sy was ook die godin van musiek, dans, verre lande en vrugbaarheid wat vroue tydens baring gehelp het, asook die beskermgod van myners.
Verwysings
Eksterne skakels Artikel oor Hathor deur Caroline Seawright
Kategorie:Egiptiese mitologie