duimnael|150px|links|Die Gayer-Anderson-kat van brons uit Antieke Egipte (omstreeks 664–332 v.C.) wat vermoedelik Bastet voorstel. Bastet was in die Egiptiese mitologie ’n godin wat tydens Antieke Egipte se 2de Dinastie (2890 v.C.) al aanbid is. As Bast was sy die godin van oorlogvoering in Benede-Egipte voor die vereniging met Bo-Egipte. Haar naam word ook Baast, Oebaste of Baset gespel.Badawi, Cherine. Footprint Egypt. Footprint Travel Guides, 2004.

Bastet is ook bekend as "Die Oog van Ra".

Verwysings

Eksterne skakels Essay oor Bastet "Tempel vir kat-godin gevind in Egipte", BBC News.

Kategorie:Egiptiese mitologie