Lemoenskil is 'n warm kleur wat ooreenstem met die kleur van 'n lemoen se skil. Dit kan ook beskou word as 'n diep skakering van oranje.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word lemoenskil as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FF8000RGB-kleurmodel(255, 128, 0)CMYK(0, 50, 100, 0)HSV(30°, 100%, 100%)

Sien ook Lys van kleure

Verwysings

Kategorie:Kleure