Pampoen is die oranje kleur aan die binnekant van die pampoen.

Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan pampoenkleur geproduseer word.

Die eerste opgetekende gebruik van pampoen as 'n kleurnaam in Engels was in 1922.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word pampoen soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FF7518RGB-kleurmodel(255, 117, 24)CMYK(0, 54, 90, 0)HSV(24°, 90%, 100%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure