Teel (Engels: teal) is 'n kleur, 'n vaal blou-groen skakering. Die naam is ontleen van die teeleend (Anas) wat 'n teal genoem word in Engels. duimnael|regs|280px|'n Teeleend met tipiese bevering

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word teel as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#008080RGB-kleurmodel(0, 128, 128)CMYK(100, 0, 50, 0)HSV(180°, 100%, 50%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure