Hierdie artikel handel oor die kleur. Vir die vis, sien salm.
duimnael|regs|140px|Bewerkte salm Salm is 'n oranje-pienk kleur wat herinner aan die kleur van die salmvis.
Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan salmkleur geproduseer word.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word salm soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FA8072RGB-kleurmodel(250, 128, 114)CMYK(0, 49, 54, 2)HSV(14°, 52%, 100%)
Sien ook Lys van kleure
Notas
Kategorie:Kleure