Die Luiperd-kathaai (Poroderma pantherinum) is endemies aan die Suid-Afrikaanse kus en kom voor vanaf die Wes-Kaap tot by die Oos-Kaap en word selde gesien in KwaZulu-Natal.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Poroderma-pantherinum.html

Kategorie:Haaie