Die kleur klawergroen is 'n skakering van groen wat vir die Ierse vlag en nasionale kleure gebruik word. Dit verteenwoordig die kleur van die klawerblaar (shamrocks) en is kenmerkend van die golwende landskap van die eiland, waar daar meer as 72 verskillende skakerings van die kleur in gebruik is.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word klawergroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#009E60RGB-kleurmodel(0, 158, 96)CMYK(100, 0, 39, 38)HSV(111°, 255%, 79%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure
en:Irish_green#Shamrock_green