Jagtersgroen is die groen kleur wat jagters in die 19de eeu gedra het.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word jagtersgroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#355E3BRGB-kleurmodel(53, 94, 59)CMYK(75, 0, 75, 75)HSV(120°, 45%, 45%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure en:Shades of green#Hunter green