duimnael|links|Ingang na Sportpark Leeuwarderweg, Sneek SVC LSC 1890 is 'n amateursokkerspan uit Sneek, Nederland, wat in die 2de klasse (Sondag) speel. Die klub is in 1890 gestig. Die letters LSC staan vir 'Lycurgus Sparta Combinatie'.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste

Kategorie:Súdwest-Fryslân Kategorie:Nederlandse sokkerklubs