Die Band-kathaai (Halaelurus lineatus) is endemies aan die Suider-Afrikaanse kus en kom voor vanaf Oos-Londen tot by Beira. Daar is donker kolle op die lyf. In Engels staan die haai bekend as die Banded catshark.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronne Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Kategorie:Haaie