Die kleur heldergroen herinner aan die groen van sommige plantsoorte.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word heldergroen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#66FF00RGB-kleurmodel(102, 255, 0)CMYK(60, 0, 100, 0)HSV(96°, 100%, 100%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure en:Shades of green#Bright green