Saffier is 'n kleur en 'n skakering van blou.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word saffier soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#082567RGB-kleurmodel(8, 37, 103)CMYK(97, 79, 6, 17)HSV(222°, 92%, 40%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure