Pruisiese blou is 'n donker kleur, byna 'n swart skakering van blou.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word Pruisiese blou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#003153RGB-kleurmodel(0, 49, 83)CMYK(63, 35, 14, 72)HSV(205°, 100%, 43%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure