Blougroen is die kleur in die middel tussen blou en groen op die outydse RGB (rooi-geel-blou)-kleurwiel.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word blougroen soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#0D98BARGB-kleurmodel(13, 152, 186)CMYK(93, 18, 0, 27)HSV(192°, 93%, 72%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure