Koringblomblou is die kleur wat die koringblom voorstel. Dit is 'n middelblou kleur.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word koringblomblou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#6495EDRGB-kleurmodel(100, 149, 237)CMYK(59, 37, 0, 0)HSV(219°, 58%, 93%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure