Staalblou is 'n grys skakering van blou kleur.
Die eerste opgetekende gebruik van staalblou as 'n kleurnaam in Engels was in 1817.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word staalblou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#4682b4RGB-kleurmodel(70, 130, 180)CMYK(61, 28, 0, 29)HSV(207°, 61%, 71%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure