Die Helmknorhaan (Dactyloptena orientalis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Oriental helmet gurnard.

Voorkoms Die vis se eerste dorsale vin stekel is agter die kop en die tweede is verder agter. Daar is donker kolle en blou lyne op die middelste gedeeltes van die borsvinne.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Dactyloptena-orientalis.html

Verwysings

Kategorie:Beenvisse