Die kleur karmosyn is 'n diep skakering van rooi wat geen geel bevat nie, en na rooi-violet neig.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word karmosyn as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#DC143CRGB-kleurmodel(220, 20, 60)CMYK(0, 100, 75, 0)HSV(345°, 100%, 100%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure