Die Langwerpige plooibek (Gerres oblongus) is 'n vis wat voorkom in die tropiese Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Kosibaai. In Engels staan die vis bekend as die Oblong pursemouth.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel Gerres oblongus by FishBase.
Kategorie:Beenvisse