Die Suidelike opah (Lampris immaculatus) is 'n vis wat voorkom in die Suidelike Oseaan. In Engels staan die vis bekend as die Southern opah.

Voorkoms Die vis se lyf is langer as die Gespikkelde opah met geen wit kolle op nie.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://www.fishbase.us/summary/Lampris-immaculatus.html

Kategorie:Beenvisse