Die derde brief van Johannes is die 25ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die kort brief is gerig aan 'n kerkleier, Gaius, om waardering te betuig vir sy hulp aan ander gelowiges en hom te waarsku teen Diotrefes.
Bron Die Bybel: Nuwe vertaling (Bybelgenootskap van Suid-Afrika)
Kategorie:Nuwe Testament