Die kleur skarlaken is 'n helderrooi met 'n effense oranje skynsel. In die spektrum van sigbare lig, en op die tradisionele kleurwiel, is dit kwartpad tussen rooi en oranje, effens minder oranje as vermiljoen.

Kleurkoördinate duimnael|regs|'n Ou weegskaal in die Fort Nongqayi-museum, uitgestal teen 'n skarlakenrooi agtergrond Volgens verskeie kleurskemas word skarlaken as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FF2400RGB-kleurmodel(255, 36, 0)CMYK(0, 85, 100, 0)HSV(8.5°, 100%, 100%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure